Wednesday 17 September 2014

Idiome is pret!

Idiome...Hoe verduidelik 'n mens dit vir leerders? Veral wanneer hulle tegnologies so gevorder is, dan sal 'n prentjie teen die bord eenvoudig net nie meer werk nie.. Hier is 'n paar idees....
kyk bietjie na die nuwe uitbeelding van idiome op 'n grappige manier.




2 comments:

  1. Die idiome is baie oulike visuele voorstelling. Ek het al van die powerpoints in my lesse ingewerk en die leerders het dit baie geniet. Jy weet nie dalk waar ek oulike idioom speletjies kan kry wat goed sal werk vir gr.5 leerders nie?

    ReplyDelete
  2. Daar is baie oulike webtuistes vir Afrikaans wat jy kan besoek, soos die link wat ek gegee het. Jy kan ook jou eie speletjie ontwerp deur gepaste liedjies wat idiome bevat en dit vir die leerders te speel en vir hulle 'n keuse gee bv. Kurt Darren se "So bek kort jam", en die keuses kan dan wees; gesê wanneer jy saamstem met iets wat iemand gesê het, of wanneer iemand gvloek het. Die leerders geniet nogals die musiek, dit trek dadelik hulle aandag. Dalk vir 'n oulike verrassingsmoment. Hoop ek kon help :)

    ReplyDelete